Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Vir die vo?ls. Fran?ois Bloemhof

Купить Vir die vo?ls
  • Тип: Текст
  • Автор: Fran?ois Bloemhof
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624080473
  • Страниц: 195
  • Язык: Африкаанс
911.12 руб.
Отложить

Sampie en Irma de Klerk was die wenners van Huisgenoot se liefdesverhaalkompetisie, ter viering van di? tydskrif se honderdste bestaansjaar. Hul verhaal, ’n eg Suid-Afrikaanse een wat vertel hoe hulle in die jare sewentig talle struikelblokke te bowe moes kom voordat hul (onwaarskynlike) liefde kon se?vier, was ook die inspirasie vir hierdie heerlike roman. Dit is ’n verhaal propvol humor, deernis en, ja, romanse. Die gelyknamige HG100-eeufeesfliek word aan die einde van 2016 vrygestel.

Рады Вам также предложить