Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Narkose vir die hart. Helena Hugo

Купить Narkose vir die hart
  • Тип: Текст
  • Автор: Helena Hugo
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624052012
  • Страниц: 200
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

Narkotiseur Saranie du Plessis is al goed aan die verkeerde kant van dertig en steeds enkellopend. Van kleins af was haar broers erg besitlik en het geen vryer rondom haar geduld nie. Saranie is trots daarop dat sy uiters professioneel is en haar werk eerste stel. Maar wanneer sy een aand per ongeluk drie ampules morfien in haar doktersjas se sak ontdek en amper by ’n padblokkade vasgetrek word, is sy in die knyp. Doodbang om dit terug te neem, kom die stil en afsydige sjirurg Franz Strauss onverwags tot haar redding. Met di? geheim tussen hulle ontwikkel ’n vriendskap wat gou-gou deur die res van die hospitaalpersoneel raakgesien word – veral deur hospitaaldokter Corn? Vermaak, wat lankal ’n ogie op Saranie het. Ook by die kil, geskeide Glenda Olckers gaan hierdie ontluikende vriendskap nie ongesiens verby nie.

Рады Вам также предложить