Главная / Категории / Религия / Религия: прочее

Rewolusie van die hart. Adriana Faling

Купить Rewolusie van die hart
  • Тип: Текст
  • Автор: Adriana Faling
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780796318824
  • Страниц: 400
  • Язык: Африкаанс
835.19 руб.
Отложить

Die Egiptiese vrou Saleh Samir se fanatiese Moslem-familie hou haar man, Ashraf, gevange n? hul bekering tot die Christendom. Sy is swanger met hul eerstelingseun en die familie dreig om die baba by haar af te neem, maar sy ontsnap. Saleh is nog jonk in die geloof en dit word ’n reis van vertroue in haar nuwe Verlosser. In dieselfde tyd is die Suid-Afrikaners Salom? Pretorius in ’n innerlike stryd gewikkel om vrede te maak met haar man, Petrus, se roeping om die vervolgde kerk in die Midde-Ooste en veral dan ook Egipte, te dien. Sy beroep veroorsaak dat Salom? dikwels op haar eie haar huishouding en beroep as musiekonderwyseres moet balanseer, terwyl sy haar man se roeping voortdurend moet verdedig. Gelukkig help haar vriend Dirk haar soms uit . . . Deur ’n goddelike sameloop van omstandighede kruis Saleh se pad met di? van Petrus Pretorius. Teen die spannende agtergrond van die rewolusie in Egipte van 2011 raak hul w?relde met mekaar verweef. Dit is die verhaal van dramatiese hartsveranderinge terwyl die w?reld rondom die hoofkarakters op sy kop gekeer word.

Рады Вам также предложить