Главная / Категории / Религия / Религия: прочее

Die hart van 'n wenner. Pieter van Jaarsveld

Купить Die hart van n wenner
  • Тип: Текст
  • Автор: Pieter van Jaarsveld
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780796318756
  • Страниц: 262
  • Язык: Африкаанс
835.19 руб.
Отложить

Emosionele welsyn l? aan die kern van persoonlike sukses. Ons kan ons ware potensiaal slegs bereik wanneer ons leer om ons emosionele reaksies beter te verstaan en te beheer. Pieter van Jaarsveld wys hoe elke mens emosionele welsyn kan bereik deur sekere emosionele vaardighede aan te leer. Hiermee saam wys hy die leser hoe om ’n doeltreffende ambassadeur en beelddraer van Christus te word wat voluit lewe tot eer van God. Die hart van ’n wenner was die eerste boek oor emosionele intelligensie wat vanuit ’n Christelike perspektief geskryf is. Dit is al ses keer herdruk en 13 400 eksemplare is al verkoop. Dit is ’n praktiese gids gevul met persoonlike anekdoktes; aanhalings deur bekende wysgere sowel as w?reldbekende motiveringskrywers en -sprekers. Omvattende selfhelptoetse en antwoorde; diagramme en ’n lys van leesstof vir verdere navorsing sal die leser help om sy/haar volle potensiaal te bereik.

Рады Вам также предложить