Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Kus vir die Kluisenaars. Esta Steyn

Купить Kus vir die Kluisenaars
  • Тип: Текст
  • Автор: Esta Steyn
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624051169
  • Страниц: 281
  • Язык: Африкаанс
1138.90 руб.
Отложить

Dorkasbaai is ‘n bar en afgesonderde strandplaas aan die Weskus. Ook die mense wat daar woon het bar geword van afsondering, veral Eli van Egeren en sy seuns, Joac en Benjamin. Waarom wil Fransie van Zyl dan haar gemaklike stadsbestaan laat vaar om juis Dorkasbaai toe te gaan? Die antwoord l? verskuil in die blou bladsye van die briewe wat Melissa von Meelis, haar stiefmoeder, nagelaat het. D??r gaan soek Fransie die sleutel tot haar onverstaanbare dood. En so raak haar lewe verweef met Joac, wie se huwelik met die onstabiele Alexa ‘n marteling geword het; met Benjamin, die liefdevolle hemelkind wat sku in sy eie w?reld leef; met Liza, Eli se tweede vrou, wat haar eie kronkelpad deur senusiekte en ineenstorting moes vind. Op onnaspeurlike manier bring Fransie se tussenkoms verandering in hul lewens, totdat die geheime van die ongelukkige seeplaas een vir een wyk.

Рады Вам также предложить