Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Laduma vir die liefde. Maretha Maartens

Купить Laduma vir die liefde
  • Тип: Текст
  • Автор: Maretha Maartens
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624058595
  • Страниц: 207
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

Ver van jou goed is naby jou skade, het Paula Rall se vriendin Erika gewaarsku, en Paula het die waarheid van daardie woorde waaragtig leer ken. Want dis einste Erika wat tussen haar en Hans de Lange gekom het. Die liefde tussen haar en die buurseun wat Paula gedink het vir ewig is, is deur verraad en leuens vernietig, en drie jaar later sukkel Paula nog om die impak daarvan te verwerk. Maar dis W?reldbeker-sokker en goeie pastoriedogter wat sy is, spring Paula in om haar ma te help met die kerk se maand lange uitreikaksie na haweloses. Dat liefde en vergiffenis die l??ste ding op haar agenda is, verswyg sy . . . totdat Hans onverwags weer op die toneel verskyn.

Рады Вам также предложить