Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Liefde onder die sterre. Susan Pienaar

Купить Liefde onder die sterre
  • Тип: Текст
  • Автор: Susan Pienaar
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624054542
  • Страниц: 197
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

Lisa het Karoo toe gekom om haar vriendin Tillie deur ’n moeilike swangerskap by te staan. Dis al. Sy hou niks van die stowwerige Karoo nie, en sy’t allermins hierheen gekom op soek na ’n man – sy’t immers onlangs eers ontslae geraak van haar vatterige verloofde. Tillie se buurman en haar man se groot vriend, Kallie, is ’n buffel en glad nie haar tipe nie. En tog . . . Wanneer Kallie ’n krisis deurmaak en baie buitengewone hulp van Lisa nodig het, stem sy in, suiwer ter wille van sy skatlike dogtertjie. Di? het sommer vinnig diep in Lisa se hart gekruip. Maar buiten dit, gaan Lisa haar hart beskerm. Niks en niemand gaan haar lank in die Karoo hou, weg van haar swierige boetieks nie, so belowe sy haarself. Ook en veral nie Kallie nie . . .

Рады Вам также предложить