Главная / Категории / Религия / Религия: прочее

Liefde is vir altyd. Dani?l Johannes Louw

Купить Liefde is vir altyd
  • Тип: Текст
  • Автор: Dani?l Johannes Louw
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780796316806
  • Страниц: 276
  • Язык: Африкаанс
835.19 руб.
Отложить

Verloofdes wat gaan trou, kan dit in hul wittebroodtasse pak. Mense wat ’n permanente verbintenis aan mekaar gesweer het en opreg bedoel om toegewy aan mekaar te lewe, kan die boek gebruik om mekaar se lewens te verryk. Selfs n? veertig of vyftig getroude jare kan ’n mens met so ’n boek weer die liefdesvlam hoog blaas en opgewonde raak oor nuwe moontlikhede vir die bou van verhoudings. Miskien voel jy soms onseker oor jouself en jy wonder of jou verhouding ooit gaan uitwerk. Dalk het jy indringende vrae oor seks en seksualiteit of selfs oor die aard van die liefde. Jy is dalk skepties oor jou maat se motiewe . . . Die Bybel wil mense se lewens verryk anderkant die begrensings van menslike potensiaal en kultuur. Die huwelik is ’n kuns van liefde en ’n guns van Gods genade. Wie ons in Christus is, en hoe ons dit aanwend om tot volwassenheid te groei en die lewe mooi en heel te maak, te bemagtig en te verryk – d?t is wat liefde vir altyd laat voortleef.

Рады Вам также предложить