Главная / Категории / Любовные романы / Эротическая литература

Liefde in laslap. Elsa Winckler

Купить Liefde in laslap
  • Тип: Текст
  • Автор: Elsa Winckler
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624072294
  • Страниц: 194
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

Natalie Olivier het geen familie van haar eie nie, maar by haar vriendin Amelie se mense voel sy tuis. Totdat Amelie se swaer van Itali? terugkeer. Neethling Meyer se sjokoladebruin o? onthuts Natalie heeltemal. En toe hy haar boonop soen, wil haar hart net nie meer normaal klop nie. Maar Neethling is ’n beroemde skrywer van rillerromans wat duidelik sy lewe as vrygesel geniet. Natalie weet mos hy is nie die tipe wat langtermynverhoudings aanknoop nie. Wat ook al tussen hulle is, sal nie hou nie. Jare n? haar kinderdae in die weeshuis vind Natalie uiteindelik meer oor haar verlore familie uit en begin sy om haar lewensverhaal in ’n laslapdeken uit te beeld. Maar Neethling se silhoe?t duik telkens in haar uitbeeldings op. Is hul stories werklik bestem om te vervleg?

Рады Вам также предложить