Главная / Категории / Любовные романы / Эротическая литература

Waar liefde begin. Schalkie van Wyk

Купить Waar liefde begin
  • Тип: Текст
  • Автор: Schalkie van Wyk
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624083658
  • Страниц: 200
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

Lani Taljaard en haar beste vriendin besluit dis tyd om op hul eie voete te staan. Hulle is jong, gekwalifiseerde joernaliste en benodig lewenservaring en genoeg geld om die pot aan die kook te hou. Die skilderagtige kusdorpie Silwersee is net die regte plek om dit te doen. Lani wens haarself nou al jare lank geluk omdat geen man nog daarin kon slag om haar gedissiplineerde emosies te versteur nie. Dokter Jan-Erik van Eeden met sy onbetwisbare selfversekerdheid is egter die oorsaak van onbekende sensasies. Di? donkerkopman met die silwergrys o? laat haar siel nie met rus nie en Lani hou nie daarvan om nie in beheer te voel nie. Hoekom beveel tant Marcia boonop vir Lani om nie vir haar ma van Jan-Erik se teenwoordigheid te vertel nie? Wat het jare gelede tussen die Van Eedens en die Taljaards skeefgeloop?

Рады Вам также предложить