Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Altyd die verkeerde man. Elsa Hamersma

Купить Altyd die verkeerde man
  • Тип: Текст
  • Автор: Elsa Hamersma
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624050483
  • Страниц: 199
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

Ebbie Basson se hart is gebreek; haar jarelange verhouding het pas verbrokkel. Daarom gryp sy die geleentheid aan om ’n gholflandgoed wat op Kransbaai aan die Weskus ontwikkel gaan word, te bemark en te verkoop. Want Eddie is ’n eiendomsagent wat sterk voel oor bewaring.Die ontwikkelaar is die charismatiese Liam Murray en kort voor lank voel Eddie aangetrokke tot hom. Hy het egter ’n reputasie as hartebreker. As Liam van moord aangekla word en Eddie die kontrak verloor om die Kransbaai-ontwikkeling te verkoop, begin dinge lelik skeefloop. En spoedig kom Eddie agter dat sy ??k in hartebreker Liam se strik getrap het. Wat ?s dit dan met haar dat sy aanmekaar die verkeerde man kies?

Рады Вам также предложить