Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Re?ls van die spel (Ultrasatyn). Collette Berg

Купить Re?ls van die spel (Ultrasatyn)
  • Тип: Текст
  • Автор: Collette Berg
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624066880
  • Страниц: 140
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

Twee jaar gelede was Lukas die onweerstaanbare dosent wat Leila se hart gebreek het. Sy was na?ef en onervare genoeg om in sy bed te beland en die re?ls van die spel tussen hulle verkeerd te verstaan. Vandag is sy ’n sterker, wyser vrou, en van Lukas het sy al amper vergeet, baie dankie. So iets sal nie weer met haar hart gebeur nie. <br/> Tot sy in haar nuwe werkplek instap en sien die meneer Strauss wat haar nuwe baas moet word, is inderwaarheid niemand anders nie as einste Lukas, die man wat haar hart onder sy hak vermorsel het. Sommer met die intrapslag al spat die vonke, en gou is Leila weer besig om ’n sensuele spel van lus en passie te speel – maar sal haar hart hierdie keer as oorwinnaar uit die stryd kan tree? <br/> Re?ls van die spel was die naaswenner in NB-Uitgewers se Ultrasatyn-wedstryd vir superstomende liefdesverhale wat die sensuele besing.

Рады Вам также предложить