Главная / Категории / Публицистика / Публицистика: прочее

Verbeel jou dis somer. Abraham H. de Vries

Купить Verbeel jou dis somer
  • Тип: Текст
  • Автор: Abraham H. de Vries
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798153737
  • Страниц: 97
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

De Vries se nuwe bundel sluit aan by sy ernstiger werk (bv Nag van die Clown, Tot verhaal kom). Hier is sy hooftemas weer die onbegrypbaarheid van dinge en die weemoed van menswees – en dis daardie gevoel van weemoed wat die leser bybly na die lees van hierdie verhale. Die verhale gaan oor gewone mense en is eg menslik, soos die sensitiewe beeld van die ou straatskoonmaker wat sy werk verloor in “Ode aan ’n ou man wie se strate oor hom treur”. In ’n verhaal soos «Winternag»is dit die subtiele uitbeelding van emosionele geweld in ’n verhouding; in “Storm” gaan dit oor tot eksterne geweld. Geweld word in die bundel ’n metafoor vir morele verval, ’n spie?lbeeld van die aftakeling van die mens vanwe? die geestelike aanslag in watter vorm ookal. Verhale wat onthutsend ?n liries is.

Рады Вам также предложить