Главная / Категории / Современная проза / Контркультура

Dis ek, Anna: die volle verhaal (filmuitgawe). Anchien Troskie as Elbie L?tter

Купить Dis ek, Anna: die volle verhaal (filmuitgawe)
1442.61 руб.
Отложить

“Die pad l? donker, eindeloos voor my. Soos my lewe. Nee, soos my lewe was. Voor die son m?re opkom sal ek hom in die o? kyk, sal ek hom laat boet. Ek is op pad om my lewe terug te vat. Nie te vra nie. Nie te bedel nie. Te vat.” Dis ek, Anna en Die staat teen Anna Bruwer is nou beskikbaar in een band. Dit is ’n boek wat elke mens moet lees: ’n verhaal van ’n tienermeisie se durf om te oorleef, en wat wys dat wraak, selfs jare later, nie die enigste uitweg hoef te wees nie.

Рады Вам также предложить