Главная / Категории / Публицистика / Публицистика: прочее

Die dag toe ek my hare losgemaak het. Willemien Br?mmer

Купить Die dag toe ek my hare losgemaak het
  • Тип: Текст
  • Автор: Willemien Br?mmer
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798153157
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

Hierdie debuutbundel kortverhale beeld op treffende en insiggewende wyse Mia Ragel Albertyn se grootwordervarings uit – in Kaapstad en op die familieplaas buite Ladismith, van twaalfjarige kind tot ’n jong moeder. Voorop staan telkens die komplekse verhoudings binne die familie, en onderliggend is die helende krag van “storie” en verbeelding in Mia en haar pa se lewe: dit is ook haar redding uit die erflas van depressie.

Рады Вам также предложить