Главная / Категории / Публицистика / Биографии и Мемуары

Jannie Mouton: En toe fire hulle my. Cari? Maas

Купить Jannie Mouton: En toe fire hulle my
  • Тип: Текст
  • Автор: Carié Maas
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624058519
  • Страниц: 322
  • Язык: Африкаанс
1366.68 руб.
Отложить

Jannie Mouton is in die pad gesteek as besturende direkteur op die ouderdom van 48. Binne 15 jaar daarn? bou hy ’n allemintige sakeryk op: PSG het belange in maatskappye met ’n markkapitalisasie van R61 miljard. Wie is die man agter PSG? Hoe het Capitec se fenomenale sukses beslag gekry en hoekom vee hy hom af aan die woede van baie in die wynbedryf oor sy KWV-planne? Daar is baie wat s? hy is ’n bliksem wat nie nee vir ’n antwoord vat nie, maar daar is veel meer aan hierdie sakereus. Jannie Mouton speel oop kaarte en deel sy sake- en beleggingslesse.

Рады Вам также предложить