Главная / Категории / Современная проза / Контркультура

Die staat teen Anna Bruwer. Anchien Troskie и др.

Купить Die staat teen Anna Bruwer
  • Тип: Текст
  • Авторы: Anchien Troskie, Elbie Lötter
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780795704130
  • Страниц: 198
  • Язык: Африкаанс
1138.90 руб.
Отложить

Die opvolg op Dis ek, Anna. Wat h?t met Anna gebeur die oomblik n? sy die sneller getrek het? N? sy haar stiefpa wat haar soveel jare lank fisies en emosioneel verrinneweer het, vroeg een oggend in Bloemfontein in die o? gekyk, en toe geskiet het? Agt jaar n? die verskyning van Dis ek, Anna neem Anchien Troskie aldus Elbie L?tter weer haar pen op, en skryf die opvolg. Hoe vra ’n mens vergifnis, en wanneer mag jy wraak neem? Dit is die vrae waarmee Anna – en ook die skrywer – worstel . . . ’n Skreiend eerlike roman oor Anna Bruwer se lewe n? die moord op haar stiefpa – ’n boek gevul met deernis, en eindelik ook hoop.

Рады Вам также предложить