Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Pad na jou hart. Fran?ois Bloemhof

Купить Pad na jou hart
  • Тип: Текст
  • Автор: Fran?ois Bloemhof
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624065777
  • Страниц: 163
  • Язык: Африкаанс
1214.83 руб.
Отложить

Iets anders! Fran?ois Bloemhof slaan ’n nuwe rigting in met ’n roman gebaseer op ’n draaiboek deur die bekende akteurs Ivan Botha en Donnalee Roberts. Hulle speel in die gelyknamige rolprent en di? pad van liefde het meer as net ’n paar kinkels en draaie. Basson is ’n verwaande jong man wie se pa aan hom ’n lys uitdagende opdragte bemaak as hy die familiebesigheid wil oorneem. Hy het boonop min tyd. Wanneer Basson ’n sorgvrye meisie met haar eie lys onafgehandelde sake ontmoet, gaan sy dinge vir hom makliker of moeiliker maak? Kom vind die antwoord – en j?? ware noord.

Рады Вам также предложить