Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Helene de Kock Omnibus 6. Helene de Kock

Купить Helene de Kock Omnibus 6
  • Тип: Текст
  • Автор: Helene de Kock
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798164832
  • Страниц: 448
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

&quot;Hierdie drie verhale wat bymekaar aansluit, sal groot plesier aan al Helene de Kock se baie lesers verskaf, en bevestig opnuut haar fyn vermo? om ingewikkelde persoonlike verhoudings oop te skryf. <br/> Man van kaliber is die verhaal van professor Jessica en haar uiteindelike ontdekking dat ’n mens se onvolmaaktheid juis sy menslikheid openbaar. Sy ontmoet vir Karel en Kiewiet, sien weer haar ou liefde, Dani?l, en leer ook vir Loek de Jager ken, ’n man met vele fasette. Maar watter een het werklik “kaliber”? <br/> In Vrou van formaat is Danika vies vir mans: ’n vrou moet mos modelmooi wees, of sy is niks in hul o? nie.Van kleins af stry sy – met haar groot gebeente en wilde bos hare – teen di? onregverdigheid. En sedert daardie traumatiese aand in Frankryk, het «„mooi“» vir haar finaal ’n vloekwoord geword! <br/> Mense van faam gaan oor tweelingsusters. Debora, die koel advokaat, reken die Mynhards is net ’n klomp snobs. Die sprankelende Diana wil egter graag deel word van di? wynboer-clan, en Debora word teen haar wil ook ingetrek. Tog besef sy uiteindelik: hulle is mense van faam ?n vaam. Theron het diepte en selfs Kieron is te enigmaties om te peil. &quot;

Рады Вам также предложить