Главная / Категории / Любовные романы / Эротическая литература

Helene de Kock Keur 1. Helene de Kock

Купить Helene de Kock Keur 1
  • Тип: Текст
  • Автор: Helene de Kock
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798176071
  • Страниц: 479
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

“Want die liefde wonder nie – dit w??t.” Die soete dwaling: Dr. Da?rus Deetlefs se ma probeer om sy lewe – en ’n huwelik met Martine – vir hom te re?l. Hy vlug na Londen en sy ouers kan dit nie begryp nie. Daar ontmoet hy iemand uit sy verlede: die misterieuse Sylvia Saunders. Seisoen van die skimmelson: Madel studeer sang in Beiere en moet haar jeugliefde agterlaat. Net tydelik, so glo sy. Sy besef egter mettertyd dat sommige besluite jou oor ’n afgrond kan stuur. Anderkant die vloedwaters: Dr. Bernard Linde voel hy benodig standvastigheid: Die tyd het aangebreek om ’n vrou te vind. Een stormnag laai hy ’n vreemde vrou op – en net so skielik verdwyn sy. Een ding w??t hy: Hy gaan nooit weer dieselfde wees nie.’n Vrou vir Ver-en-Naby: Laura Krause wonder w?t sy moet doen om uit haar moeilike huwelik met Simon te ontsnap. Sy het nie antwoorde nie, en vat die pad. Hoe hou ’n vrou kop as haar hart nie weet waarheen hy wil nie? Miskien l? die antwoord by ’n onverwagse afdraai en ’n koppie tee op Clarens.

Рады Вам также предложить