Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Helene de Kock Omnibus 12. Helene de Kock

Купить Helene de Kock Omnibus 12
  • Тип: Текст
  • Автор: Helene de Kock
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798153232
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

Hierdie omnibus sluit in die gewilde Abel se dogters , ’n 3-delige familiesage, asook een van die skrywer se wynlandromans, Soetwyn vir ’n Sondagkind. In eersgenoemde roman wat afspeel op ’n Oos-Vrystaatse plaas smag Abel Buitendag se drie dogters na meer warmte. Sedert hul ma se dood klou hul pa verbete vas aan dit wat verby is. Maar soos Abel se dogters een vir een uit die huis gaan en deel word van die groot w?reld, gryp die lewe hulle vas. ’n Menslike familiesage wat met deernis en humor vertel word.Soetwyn vir ’n Sondagkind is die verhaal van ’n jong meisie wat vir die eerste keer voor die kompleksiteite van die lewe te staan kom en in die proses ryp word. Kleintyd al het Nicola besluit dat sy eendag soetwyn gaan maak op haar stiefpa se wynplaas. Maar wanneer sy terugkom van haar studies in die buiteland, het dinge verander

Рады Вам также предложить