Главная / Категории / Любовные романы / Эротическая литература

Ultrasatyn 3. Elsa Winckler и др.

Купить Ultrasatyn 3
  • Тип: Текст
  • Авторы: Elsa Winckler, Lucille du Toit
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624083566
  • Страниц: 237
  • Язык: Африкаанс
987.05 руб.
Отложить

“Sy vingers troetel en liefkoos haar totdat ’n storm haar optel en laat wegtol in ’n draaikolk van geure en teksture en passie.” In Syne vir altyd moet Gideon en Bianca mekaar weer in die o? kyk n? hul kaskenades tydens ’n verlowingspartytjie. Nie een van die twee soek ’n langtermynverhouding nie, maar dit maak wel sin om die week in die Bosveld ten volle te benut. En in Die drieweek-re?ling oorweeg Ella dit om ’n werksaanbod in Londen te aanvaar. Maar by Quinn het haar hande, haar lyf, haar mond ’n wil van hulle eie. Sal sy binne drie weke kan besluit of sy eerder op Stellenbosch moet bly?

Рады Вам также предложить