Главная / Категории / Любовные романы / Эротическая литература

Troukoek maak nie vet nie. Kristel Loots

Купить Troukoek maak nie vet nie
  • Тип: Текст
  • Автор: Kristel Loots
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624058700
  • Страниц: 236
  • Язык: Африкаанс
911.12 руб.
Отложить

Dixie speel wedding planner, maar eintlik dink sy die huwelik is ’n siek grap. Mans is flippen useless. Selfs haar pa blowdry sy hare en verbeel hom hy speel in The Bold and the Beautiful. Dixie het gedink Kurt sal met haar trou as sy lank genoeg sy sokkies onder die bed uit grawe, maar vir “tot die dood ons skei” was hy toe so bang soos die duiwel vir ’n skoot yswater in die gesig. Nou is sy single en selibaat, en so sal dit bly. Swinging from the chandeliers is nie vir haar nie. Dis bedoel vir supermodelle soos Vicky Vermaak – so vol botox en silikoon dat sy nie oornag sal vergaan nie. S? gaan met ’n watertand-hunk trou, soos die een wat Dixie soveel jare gelede net daardie ??n keer vuurwarm gesoen het. Vir haar organise Dixie ’n wondermooie trourok en ’n toringho? troukoek, die ene dekadensie met hope room en sjokolade en ander sondige bestanddele. Want troukoek maak mos gelukkig nie vet nie . . . Maar Dixie loop rond met ’n geheim en kan juis maklik ’n boggheroppie van ’n ding maak. Is daar enige kans dat die regte man met die regte vrou getroud gaan raak?

Рады Вам также предложить