Главная / Категории / Современная проза / Контркультура

Ons is nie almal so nie. Jeanne Goosen

Купить Ons is nie almal so nie
  • Тип: Текст
  • Автор: Jeanne Goosen
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780795703584
  • Страниц: 127
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

Wat het ’n mooi Afrikanervrou in die 1950’s gedoen as die lewe begin druk? As haar man ’n verbitterde Ben Schoeman-man is wat moet aansukkel met ’n asmapompie en haar pa ’n kommunis en Katoliek agter elke bos raaksien? As die enigste afleiding die jaarlikse ATKV-konsert op Hartenbos is? Veral as haar doodgoeie bure skielik aanges? word om te trek? Deur die o? van ‘n kind vertel Jeanne Goosen hoe Doris van Greunen van di? w?reld probeer ontsnap: in die bioskoop, met haar Cavallas, met vriende soos Ant Mavis, Uncle Tank – en met Barnie, die swank. Bekroon met die M-Net Boekprys, die CNA-prys en die Rapportprys.

Рады Вам также предложить