Главная / Категории / Публицистика / Биографии и Мемуары

So was dit. Johan van Wyk

Купить So was dit
  • Тип: Текст
  • Автор: Johan van Wyk
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624055846
  • Страниц: 229
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

Johan van Wyk beskryf ’n platteland propvol enigmatiese karakters en ongewone gebeurtenisse. Saam met hom betree jy die w?reld van Stefaans-sonder-sokkies, die Beenpense van Draaikraal, ant Hettie Poortjies en Gert Kriedoring – en ’n era van eenvoud en outydse waardes. Sy stories gaan oor windpompe, skuurdanse, die uitgestrekte vlaktes van die Hantam, Aga-stowe, baaisiekels en boorgate . . . en mense wat teen die armoede in probeer boer. Dit verklap egter ook iets van die lewensreise waarop ons gaan en dit wat ons in ’n leeftyd oor dinge soos liefde, verlies, geluk en sterflikheid leer.

Рады Вам также предложить