Главная / Категории / Публицистика / Документальная литература

So is dit nou. Johan van Wyk

Купить So is dit nou
  • Тип: Текст
  • Автор: Johan van Wyk
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624080213
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

Hierdie boek is vintage Johan van Wyk. Sy stories voer jou weg na 'n Suid-Afrika van ouds vol verbeeldingryke karakters met name soos Daantjie Doodlieg, Bont Schalk en Klein Willem Wolwedans. Terwyl die verlede onthou word, gaan di? tweede versamelbundel ook oor die hede. Van Wyk vertel van vandag se Suid-Afrika – 'n w?reld ver verwyderd van die era van padkafees, Pepsi floats en koue skaapnek uit 'n saalsak. Sy verhale handel oor universele temas en bring nuwe insigte oor die lewe, die verlede en vandag se w?reld … wat teen 'n «verbysterende snelheid» voortstu.

Рады Вам также предложить