Главная / Категории / Любовные романы / Эротическая литература

Schalkie van Wyk Keur 15. Schalkie van Wyk

Купить Schalkie van Wyk Keur 15
  • Тип: Текст
  • Автор: Schalkie van Wyk
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624084778
  • Страниц: 410
  • Язык: Африкаанс
987.05 руб.
Отложить

Kayla maak abrup kennis met haar bure se kuiergas Briand en sy fiets in Om joune te wees. Haar hart werk dadelik oortyd, maar daar is die een drama n? die ander. Maryna moet Christiaan se hulp aanvaar in Maryna se liefdeslied. Bitter onwillig vat sy weer die pad – maar niemand anders nie as Christiaan vind sy in Durban. Hulle moet egter ’n onaangename taak uitsorteer en dit blyk dat die uitdaging ’n verhouding in die kiem kan smoor.

Рады Вам также предложить