Главная / Категории / Религия / Религия: прочее

Om te mag twyfel. Julian M?ller

Купить Om te mag twyfel
  • Тип: Текст
  • Автор: Julian M?ller
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624058502
  • Страниц: 181
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

&quot;Ek skryf die boek vir mense soos ek, mense vir wie geloof nie altyd maklik kom nie en wie beslis nie hul geloof kan aanbied as prestasie nie . . ." <br/> Met di? woorde skop die teoloog Julian M?ller die verhaal van sy geloofsreis af. Sy sketse van die plaasseun wat dominee geword het, roep dadelik &apos;n bekende Afrikaanse leefw?reld op. Sy reis hou vir hom vele ontnugterings in, maar ook belangrike insigte wat sy geloof verdiep. As jong predikant vra hy kritiese vrae oor die kerk se rol in apartheid en spreek hom uit teen Christelike nasionalisme. Soos wat hy op sy pad van geestelike groei vorder, word hy gekonfronteer met verskeie netelige geloofskwessies soos die evolusieleer en hoe verskillende Godsbeskouings ons geloof be?nvloed. <br/> M?ller beywer hom vandag vir &apos;n soort Christenskap waar die gelowige toegelaat word om vrae te vra en «buite die boks» te glo.

Рады Вам также предложить