Главная / Категории / Любовные романы / Эротическая литература

Te eenders, te anders. Elsa Winckler

Купить Te eenders, te anders
  • Тип: Текст
  • Автор: Elsa Winckler
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624057673
  • Страниц: 192
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

Aileen het lank rondgeval tussen beroepe en oorsee rondgerits, maar nou is sy terug op Stellenbosch en sy weet wat sy wil h?: haar eie p?tisserie wat Stellenbossers sal wys hoe fyngebak nou eintlik lyk. Sy’t reeds die perfekte perseel gevind, ook. Maar . . . die eienaar van die gebou is absoluut, heeltemal onmoontlik! Allen Muir is alles wat Aileen verfoei: eiewys, humeurig, vinnig om kwaad te word – inderdaad ’n rooikop, nes sy self, maar sowaar, s? ken darem maniere! Wanneer sy saam met ’n vriendin ’n lesing oor persoonlikheidstipes bywoon, weet sy dit vir seker: Sy en Allen sal nooit om dieselfde vuur kan sit nie. En tog . . . Sy’s al baie gesoen, onder meer deur ’n Fransman, en niemand se soene is naastenby so opwindend soos wanneer Allen selfs net naby haar kom nie . . .

Рады Вам также предложить