Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

'n Ver plek vir Zilla. Margaret Bakkes

Купить n Ver plek vir Zilla
  • Тип: Текст
  • Автор: Margaret Bakkes
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798154345
  • Страниц: 193
  • Язык: Африкаанс
911.12 руб.
Отложить

Zilla Fourie, ’n plaasmeisie, gaan studeer skilderkuns op universiteit. Sy ontmoet die vurige Piero Basson, ’n senior student in beeldhou, en hulle is gou smoorverlief. Toe Piero se pa sterf, besluit hy en sy Italiaanse ma om na Florence te verhuis. Piero dring daarop aan dat Zilla by hulle aansluit en in Itali? verder studeer. Sy besluit om die somervakansie aan die einde van haar eerste jaar in Florence deur te bring, maar daarna terug te keer na Suid-Afrika. In Itali? ontdek sy dat Piero se ma ’n ander meisie, die beeldskone Giulia, genooi het om terselfdertyd by hulle te kuier.

Рады Вам также предложить