Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

'n Sluier vir Shahira. Annelize Morgan

Купить n Sluier vir Shahira
  • Тип: Текст
  • Автор: Annelize Morgan
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624052005
  • Страниц: 195
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

Vir Isabelle de Neuve verander die lewe in ’n oogwink toe haar vader verongeluk en sy wees gelaat word. Sy laaste versoek is dat sy Frankryk moet verlaat, na die Kaap de Goede Hoop moet gaan en met Etienne le Riche moet trou. Maar op pad word hulle skip deur seerowers oorval en word sy saam met ’n paar ander meisies weggevoer na Arabi? waar hulle as slavinne verkoop word aan sjeik Salem Khidr. Wanneer sy aartsvyand, sjeik Xavier Jahrad, haar voor sy neus wegraap, vergeet Isabelle van Frankryk en die Kaap de Goede Hoop. Sy verander in Shahira, ’n blouoog meisie wat die verbeelding van die Bedoe?ene aangryp, iemand wat ook aan die woestyn behoort en wat weet dat sy iewers tussen hierdie harde mense ’n plek het. Net jammer dat die oorlogswolke saampak – ook op die liefdesfront, want die beeldskone Beryl word so te s? aan Xavier beloof en dit kan die skaal enige kant toe laat kantel.

Рады Вам также предложить