Главная / Категории / Детские книги / Учебная литература

Misverstand op Keurboslaan #9. Theunis Krogh

Купить Misverstand op Keurboslaan #9
  • Тип: Текст
  • Автор: Theunis Krogh
  • Издательство: Ingram(2020)
  • Серия: Keurboslaan
  • ISBN: 9780798153850
  • Страниц: 216
  • Язык: Африкаанс
686.28 руб.
Отложить

Wanneer Riek en sy vriende lughawe toe gaan om vir Josef, wat terugkeer van Engeland, te gaan oplaai, loop hulle hulle vas in ’n avontuur. Hulle red twee Britse vlie?niers van ’n oproerige skare. Riek besluit om die twee mans tydelik op hulle plaas in Swaziland weg te steek. Josef daag met ’n vreemde meisie aan sy sy op en kondig aan dat hy kastig aan haar verloof is. Hy wil Amanda intussen ook na die plaas neem. Wat die seuns egter nie weet nie is dat daar politieke onrus in Mosambiek uitgebreek het en dat dit oorgespoel het na Swaziland. ’n Bende Mosambiekse krygers val die plaas aan en ’n spanningsvolle skietgeveg breek uit.

Рады Вам также предложить