Главная / Категории / Зарубежная литература / Зарубежные стихи

Al is die maan 'n misverstand. Danie Marais

Купить Al is die maan n misverstand
  • Тип: Текст
  • Автор: Danie Marais
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624052654
  • Страниц: 56
  • Язык: Африкаанс
835.19 руб.
Отложить

Waar sy debuut hoofsaaklik handel oor die verbrokkeling van ’n huwelik in Duitsland – sy “break-up album” – is Al is die maan ’n misverstand ’n tuiskoms, nie net op eie bodem nie, maar ook in ’n nuwe verhouding. Tog is Marais se po?sie allermins geluksalig – verlorendheid is steeds die gevoel wat sy digterlike instink onderl?. Hier is praatverse, verse wat doelbewus ingeskryf is teen die gedrae en verhewe metriese trant wat tradisioneel die Afrikaanse po?sie kenmerk. Soos die po?sie van Raymond Carver is dit verse wat klink soos ’n intieme gesprek, verse wat die indruk laat dat dit omgee vir almal van ons se verlangens en verlorenthede. Die subtiele krag van Marais se po?sie l? in die wyse waarop dit as’t ware die leser se vinger neem om die teksture van gevoel na te trek. Met sy debuut het hy die onweerstaanbaarheid van hierdie tegniek gevestig en in sy tweede bundel voer hy dit tot nog oorrompelender uiterstes.

Рады Вам также предложить