Главная / Категории / Современная проза / Контркультура

Kringe in 'n bos: Skooluitgawe. Dalene Matthee

Купить Kringe in n bos: Skooluitgawe
  • Тип: Текст
  • Автор: Dalene Matthee
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624068556
  • Страниц: 492
  • Язык: Африкаанс
1138.90 руб.
Отложить

’n Houtkapper met ’n rustelose siel. ’n Legendariese olifantbul wat losbreek van sy trop … In die groen skemerw?reld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul Barnard, deur sy mense verwerp en deur gewetenlose houtkopers tot kneg verneder; Oupoot, eindeloos agtervolg deur jagters. ’n Man en sy dier-broer – saamgegooi in ’n ongerepte oerbos, wat stuk vir stuk deur gouddelwers, boskappers en ander uitroeiers vernietig word. Hierdie boek is bekroon met die ATKV-prosaprys (1984).

Рады Вам также предложить