Главная / Категории / Детские книги / Учебная литература

Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe). Marita van der Vyver

Купить Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe)
  • Тип: Текст
  • Автор: Marita van der Vyver
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624067290
  • Страниц: 272
  • Язык: Африкаанс
911.12 руб.
Отложить

Hanna Hoekom is veertien, byna vyftien, en haar lewe is nie hoe sy wil h? dit moet wees nie. Haar ma, mallerige kunstenares wat sy is, het met ’n akteur met twee seuns getrou en nou is Hanna en haar halfboetie twee broers ?n ’n stiefpa ryker. En asof dit nie genoeg is nie, kry hul ma die simpel idee dat die hele gesin saam op “wittebrood” moet gaan – om mekaar beter te leer ken. Hierdie leerdervriendelike skooluitgawe van Marita van der Vyver se Sanlam-pryswenner bevat ’n leesgids met • inligting oor die skrywer • ’n inleiding tot die roman • liter?re begrippe • hoofstukopsommings en woordelyste • vrae en antwoorde • assesseringsriglyne

Рады Вам также предложить