Главная / Категории / Современная проза / Контркультура

Klassiek reeks: Na die geliefde land. Karel Schoeman

Купить Klassiek reeks: Na die geliefde land
  • Тип: Текст
  • Автор: Karel Schoeman
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798159975
  • Страниц: 225
  • Язык: Африкаанс
1138.90 руб.
Отложить

George Neethling wat sedert sy vyfde jaar in Europa woon, kom n? sy ouers se dood Suid-Afrika toe om die erfplaas Rietvlei te besoek. Maar op die plaas vind hy nie veel meer as ru?nes nie, en terwyl hy in die omgewing bly, word hy geleidelik bewus van die onderstrominge van geweld en vrees in ’n ge?soleerde gemeenskap wat n? ’n revolusie in vrees vir hul nuwe bewindhebbers leef. Die roman is in 1972 gepubliseer en met die CNA-prys bekroon. Dit is ook as Promised Land in Brittanje en die VSA gepubliseer, en in Russies en Frans vertaal. Dis sedertdien verfilm.

Рады Вам также предложить