Главная / Категории / Современная проза / Контркультура

Klassiek reeks: 'n Ander land. Karel Schoeman

Купить Klassiek reeks: n Ander land
  • Тип: Текст
  • Автор: Karel Schoeman
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798159982
  • Страниц: 551
  • Язык: Африкаанс
1214.83 руб.
Отложить

Teen die einde van die negentiende eeu kom ’n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is ’n afsydige, aristokratiese Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel. Hy verken die vreemde land en doen algaande kennis en begrip op van d?t wat tot dusver vir hom vreemd was. Dit word ook, uiteindelik, ’n voorbereiding op die onafwendbare einde van die reis: die dood. Die “ander land” word nie net geografies bedoel nie, maar ook die reis na die onbekende. Gerrit Olivier het geskryf: [dis] geen historiese roman nie, maar ’n boek oor die menslike kondisie”, en “groot nie net in omvang nie, maar ook in emosionele diepte en vervlegting van motiewe”.

Рады Вам также предложить