Главная / Категории / Религия / Религия: прочее

Kies die lewe. Solly Ozrovech

Купить Kies die lewe
  • Тип: Текст
  • Автор: Solly Ozrovech
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780796316745
  • Страниц: 403
  • Язык: Африкаанс
835.19 руб.
Отложить

Kies die lewe is die bekende en beminde Solly Ozrovech se immergroen oordenkings in 366 dagstukkies oor die ryk en betekenisvolle lewe wat God in sy oneindigende genade aan al sy volgelinge gee. Hy inspireer sy lesers om Christus te kies en sodoende die lewe te kies. Christus omskep die alledaagsheid van ’n kleurlose sleurbestaan in bruisende lewe en die lewe word in Hom ’n opwindende avontuur. Kies die lewe bied tydlose pitkos vir elke dag van die jaar. Deur vryelik van ons liefde te gee en kreatief te leef, sal ons ’n geur versprei wat die lewe van ander sal verryk en van hierdie w?reld ’n beter plek sal maak.

Рады Вам также предложить