Главная / Категории / Публицистика / Биографии и Мемуары

Rykie: 'n lewe met woorde. Lizette Rabe

Купить Rykie: n lewe met woorde
  • Тип: Текст
  • Автор: Lizette Rabe
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624054016
  • Страниц: 531
  • Язык: Африкаанс
1366.68 руб.
Отложить

In ’n tyd toe die meeste vroue ?f onderwyseres ?f verpleegster geword het, het Rykie van Reenen vir haar ’n loopbaan oopgeskryf in die joernalistiek. Sy het Suid-Afrika se eerste vroulike oorlogskorrespondent geword toe sy die Jom Kippoer-oorlog in Israel gaan dek het.In die 1960’s het sy naam gemaak as rubriekskrywer vir “Van alle kante” in Die Burger en in die 1970’s vir “Op die randakker” in Rapport. Die rubrieke was s? gewild dat dit as ’n sirkulasiebouer by Rapport beskou is en later ook gebundel is.Van Reenen se fyn waarnemingsvermo?, wydbelesenheid en kreatiewe taalgebruik het haar in ’n klas van haar eie geplaas. Sy het geskryf oor kerksake, die politiek van die dag en het onderhoude gevoer met van Hendrik Verwoerd tot Steve Biko. Van Reenen word beskou in dieselfde liga as Piet Cilli? en Schalk Pienaar en het ’n groot rol gespeel in die professionalisering van vroue-joernaliste.Twee boeke het uit haar pen verskyn: Emily Hobhouse: Boer War Letters (1984) en Emily Hobhouse: Heldin uit die Vreemde (1970).

Рады Вам также предложить