Главная / Категории / Любовные романы / Эротическая литература

Ena Murray Keur 16. Ena Murray

Купить Ena Murray Keur 16
  • Тип: Текст
  • Автор: Ena Murray
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624083597
  • Страниц: 587
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

Toe dokter Ben Roux na sy geboortedorp terugkeer, weier sy vrou, Marlene, om saam te gaan in Haar grootste offer. Sy is immers ’n stadsmens en sal nie elders aard nie. Toe sy egter uitvind van haar swangerskap, moet sy hoor dat hy wil skei. Matrone Anmar Cloete se w?reldjie het in die vyf jaar sedert haar verbreekte verlowing gekrimp tot die paadjie tussen haar woonstel en die hospitaal in Skaduwees van gister. Ten spyte van haar toewyding, word haar pos oornag omtrent oorbodig. Hoekom vind dokter Paul van Dr?ten fout met alles wat sy doen? En asof di? spanning nie genoeg is nie, moet sy hoor dat haar gewese verloofde ook nou by die hospitaal gaan werk. Karen Viljoen word melaats verklaar in Plekkie in die son. Di? oordeel dryf haar uit haar huis, haar droomhuwelik met Otto, haar baba – tot in Genadendal, inrigting vir melaatses. Kan Otto se liefde di? vuurproef deurstaan? In Genadendal, en by dokter Tertius Louw, vind Karen God se genade is tog genoeg.

Рады Вам также предложить