Главная / Категории / Любовные романы / Эротическая литература

Ena Murray Keur 12. Ena Murray

Купить Ena Murray Keur 12
  • Тип: Текст
  • Автор: Ena Murray
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624080084
  • Страниц: 557
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

In Diena van Die Eike bedryf Diena die losieshuis op Burgershoek – buite bereik van die skaduwee wat oor haar verlede hang. Tot die dag dat Melt Fouch? op haar drumpel staan. Toe w??t sy: die verlede, in die persoon van di? briljante geneesheer, het haar ingehaal. In Boeie van goud vra Charmain haar af: Hoekom het Quintus de la Harpe met haar getrou as hy haar nooit werklik sy vrou wou maak nie? Sy het hom lief, maar moet toekyk hoe sy skoonsuster en niggie wedywer om sy aandag. Wanneer Marius de la Harpe en Jacques Taute haar pad kruis, raak die situasie nog meer onverstaanbaar . . . En in Kaalvoet Katryntjie dring Katryn Klem se hovaardige voog, Festus Dumas, daarop aan dat sy n? haar pa se dood by hom moet kom bly. Sommer vir die grap gee Katryn voor sy is ’n giggelende tiener, nie ’n verpleegster van twintig nie. Maar di? grap boemerang toe sy, met ’n hart wat pyn van haar onverklaarbare liefde, moet toekyk hoe die listige Shirley Rossouw haar voog probeer verlei . . .

Рады Вам также предложить