Главная / Категории / Современная проза / Контркультура

Ek wens, ek wens. Zirk van den Berg

Купить Ek wens, ek wens
  • Тип: Текст
  • Автор: Zirk van den Berg
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780795708565
  • Страниц: 133
  • Язык: Африкаанс
835.19 руб.
Отложить

As lykbesorger het Seb al talle lyke gebalsem, organe teruggepak in lyfholtes, beendere aanmekaargelas en doodsbleek gesigte gegrimeer vir roubeklaers om te besigtig. Wat help dit om te wens vir 'n ingryping wat hom sal losruk uit sy saai bestaan? Maar toe die sterwende seuntjie Gawie en sy ma by die begrafnisondernemers instap, kry Seb tog rede om in wense te glo . . . En kom voor ’n dilemma te staan: Waarvoor wens jy as jy ??n wens het wat waar gaan word?

Рады Вам также предложить