Главная / Категории / Детские книги / Учебная литература

Ek en Prins Donkerkuif. Dihanna Taute

Купить Ek en Prins Donkerkuif
  • Тип: Текст
  • Автор: Dihanna Taute
  • Издательство: Ingram(2020)
  • Серия: Lehandi-reeks
  • ISBN: 9780798171625
  • Страниц: 91
  • Язык: Африкаанс
610.02 руб.
Отложить

Dis ’n nagmerrie om die nuwe girl in die skool te wees. Veral aangesien Lehandi se enigste pel ’n nerd met vlegsels en ’n vispatee-asem is. En dis gou duidelik dat haar droom om gewild te word sodat sy ’n boyfriend kan kry, soos in totally by die drein af is. Al wat haar lewe van verwoesting sal kan red is om Frans Bruwer, met sy bre? skouers en donker hare, se hart te verower. Maar al staan Frans se naam in harte en krulle in haar huiswerkboek geskryf, kan sy nie help om te wonder hoekom Drayke Hunter, die creep met sy oe-ek’s-blerrie-oulik-houding, haar maar net nie wil uitlos nie.

Рады Вам также предложить