Главная / Категории / Наука, Образование / Языкознание

Eerste gedigte. Antjie Krog

Купить Eerste gedigte
  • Тип: Текст
  • Автор: Antjie Krog
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798158398
  • Страниц: 36
  • Язык: Африкаанс
911.12 руб.
Отложить

In die skoolmeisie van Kroonstad se eerste kaalvoetgedigte het jong lesers hulleself herken en dit opgeraap. Maar op 18 was Krog se debuutbundel, Dogter van Jefta, reeds so ryp dat sy oud en jonk onder haar lesers kon tel. Januarie-suite, wat twee jaar later verskyn het, is in 1973 met die Eug?ne Marais-prys bekroon. Eerste gedigte is die heruitgawe van hierdie tydlose bundels.

Рады Вам также предложить