Главная / Категории / Любовные романы / Эротическая литература

Helena Hugo Eerste Keur. Helena Hugo

Купить Helena Hugo Eerste Keur
  • Тип: Текст
  • Автор: Helena Hugo
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624083627
  • Страниц: 578
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

Aimee Harrison vlug na ’n kunstenaarsdorpie op die Franse platteland in Liefde is ’n Franse sprokie. Dit stoei in haar: Vlug sy na die plek van drome omdat sy wil wegkruip of omdat sy op soek is na iets wat sy verloor het? Dan word sy deur ’n wildvreemdeling gesoen en voor sy haar o? kan uitvee, moet sy die rol van graaf Pierre-Antoine Blanc se vrou vertolk. Maar nie almal is tevrede met die onbekende Suid-Afrikaner se teenwoordigheid in Pierre-Antoine se lewe nie. Marissa du Plessis en Theo Wessels sal ’n aantal uitdagings moet oorkom as hulle by mekaar wil wees in Tot die dood ons skei. Is dit die moeite werd om die uitdagings in die o? te kyk of sal hul lewens net eenvoudiger wees as hul paaie eerder skei? Adria Bianco werk in ’n mansw?reld in Wilde rose, maar sy het groot drome en planne en sy gaan nie toelaat dat enigiets haar van stryk bring nie. Dis egter sewe jaar sedert daardie onvergeetlike aand in Boedapest en Adria besef opnuut: Die liefde vat sy eie koers.

Рады Вам также предложить