Главная / Категории / Детские книги / Учебная литература

Die vrou met die pers oog. Fran?ois Bloemhof

Купить Die vrou met die pers oog
  • Тип: Текст
  • Автор: Fran?ois Bloemhof
  • Издательство: Ingram(2020)
  • Серия: Rillers
  • ISBN: 9780798155991
  • Страниц: 41
  • Язык: Африкаанс
533.77 руб.
Отложить

Chris en Martie is in ’n nuwe skool, maar van die eerste dag af kom hulle agter alles is nie so gewoon soos dit maar in skole is nie. Hulle nuwe maats begin snaaks optree, en dan is daar die outjie sonder hare en die vreemde biblioteekjuffrou. Toe hulle stadig maar seker ingetrek word in di? eienaardighede, besluit Chris en Martie om ondersoek in te stel – en dis nie lank nie, of hulle beland in die kloue van die vrou met die pers oog.

Рады Вам также предложить