Главная / Категории / Публицистика / Публицистика: прочее

Die vrou in die vuur. Riana Scheepers

Купить Die vrou in die vuur
  • Тип: Текст
  • Автор: Riana Scheepers
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798158336
  • Страниц: 346
  • Язык: Африкаанс
1214.83 руб.
Отложить

Die heel beste kortverhale uit Riana Scheepers se oeuvre [die bundels Die ding in die vuur (1990), Dulle Griet (1991), ’n Huis met drie en ’n half stories (1994), Feeks (1999) en Katvoet (2009)] word hier saamgevat. Dit sluit onder meer verhale in wat die fokus plaas op liefde en sensualiteit in hul vele vorme, asook Afrika-mistiek. Die storie wat aan die bundel sy titel verskaf – ’n verwysing na Jeanne d’Arc – is ’n splinternuwe, boeiende toevoeging tot di? skrywer se oeuvre.

Рады Вам также предложить