Главная / Категории / Любовные романы / Эротическая литература

Christine le Roux Omnibus 8. Christine le Roux

Купить Christine le Roux Omnibus 8
  • Тип: Текст
  • Автор: Christine le Roux
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798172448
  • Страниц: 574
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

Die agste omnibus van hierdie gewilde skrywer bevat drie heerlike liefdesverhale wat met humor en sentiwiteit vertel word.Tweede beste: Nicolette wil Jack ’n les leer wanneer hy nie kans sien vir ’n naweek in die berge saam met haar nie. Sy nooi die stil Philip de Waal saam met die idee om Jack jaloers te maak. “Jy speel met vuur,” waarsku haar vriendin, en inderdaad, onvoorsiene dinge gebeur en veroorsaak dat Nicolette later nie meer seker is of sy haar eie hart ken nie. Die uitkenningsparade: Wanneer Karlien vir Steven Joubert by ’n partytjie ontmoet en hoor dat hy graag wil trou, bied sy aan om hom te help vrou soek. Buitendien het Neil, haar verloofde wat in die Midde-Ooste werk, voorgestel dat sy ’n projek kry om haar mee besig te hou terwyl hy weg is. Sy het egter min sukses met die vrousoek-“projek” en intussen begin sy al hoe meer bedenkinge kry oor haar en Neil se trouplanne. Verlore dekade: Op ’n dag kruis Alexandra Nel se paaie weer met di? van Ryno, die man wat sy al tien jaar lank probeer vergeet. Sy het nie geweet hy is weer terug uit die buiteland nie, en die skanse wat sy om haar hart gebou het, begin stadig verkrummel. Maar daar is die ernstige siekte van haar vriend Louis, en buitendien, Ryno dra ’n trouring.

Рады Вам также предложить