Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Christine le Roux Omnibus 6. Christine le Roux

Купить Christine le Roux Omnibus 6
  • Тип: Текст
  • Автор: Christine le Roux
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798166119
  • Страниц: 572
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

Die sesde omnibus van een van ons gewildste liefdesverhaalskrywers sluit een van haar heel bekoorlikste verhale in: <br/> Die glasappel is ’n heerlike roman waarin humor en eksentrisiteit sjarmant verweef is, en waarin ons vir ’n verandering na die liefde deur die man se o? kyk. Die suksesvolle argitek Theo Senekal was tot dusver nog nooit sonder ’n mooi meisie aan sy sy nie, maar nou is daar ’n verstrooide meisie wat dink hy is ’n messelaar en wat hom heeltemal deurmekaar maak. <br/> In die tweede verhaal, Die blou uur, besef die speurverhaalskrywer Klarissa du Toit dat haar man se werk as kriminoloog besig is om ’n wig tussen hulle in te dryf, en sy vertrek na Skotland om oor haar toekoms te dink. <br/> In Die groen maan gaan dit oor die probleem waarvoor so baie mense te staan kom: of hulle met hul hart of hul kop moet besluit oor die liefde.

Рады Вам также предложить