Главная / Категории / Публицистика / Публицистика: прочее

Die kinders eet viennas, maar 'n man kan nie relax nie. Nico Nel

Купить Die kinders eet viennas, maar n man kan nie relax nie
  • Тип: Текст
  • Автор: Nico Nel
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798154314
  • Страниц: 146
  • Язык: Африкаанс
1138.90 руб.
Отложить

Beleef ’n jagtog saam met diamantsmokkelaars op ’n hotel se werf, kom hardloop kaalvoet saam met die polisie aflos op L?deritz se soutpan, ry saam met die Bont Louws ’n driedem in Namakwaland en vind meer uit oor die genadedood binne huweliksverband. Stel vas wat gebeur met ’n argitek se ponytail by ’n skaapbraai, onmoet die vark Samuel Swart en ontdek watter skokkende goed ges? word op die sterfbed in die aangesig van die dood. Woon saam met ses mense ’n begrafnis in die Karoo by en leer hoe vang stadsjapies snoek. Hierdie stories, wat geskik is vir die hele gesin, is gelukkig in Afrikaans en nie in Latyn Spes, soos aanvanklik beplan nie.Nico Nel van Maak ’n las-faam en Uys van der Hoven het in 1967 onderstebo ontmoet, toe beide in die regte gestudeer en daarna in die verkeerde gedwaal het.

Рады Вам также предложить